Darowizna 15 września 2024 – 1 października 2024 O zbieraniu funduszy

Die respektabele meneer Hartslief

  • Main
  • Die respektabele meneer Hartslief

Die respektabele meneer Hartslief

Chris Karsten
Jak bardzo podobała Ci się ta książka?
Jaka jest jakość pobranego pliku?
Pobierz książkę, aby ocenić jej jakość
Jaka jest jakość pobranych plików?

Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur
’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se
familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is die brein;
Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela
met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige
mohican en daggakoekies die bek. Elie is deesdae amper respektabel en
mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord
noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die
berugte Bogdan Petrescu en sy huurmoordenaar Lood – ’n man met ’n
voorliefde vir saksofoonmusiek en ’n aanleg om mense op kreatiewe
maniere dood te maak. Dink Coen-broers en Westerns in Brixton en
Sandton. Karsten-noir uit die boonste rakke!

Rok:
2014
Wydawnictwo:
Human & Rousseau
Język:
afrikaans
ISBN 10:
0798167866
ISBN 13:
9780798167864
Plik:
EPUB, 2.39 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2014
Czytaj Online
Trwa konwersja do
Konwersja do nie powiodła się

Najbardziej popularne frazy